Steve Buscemi

Steve Buscemi
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Buscemi in April 2018

Geboortenaam Steven Vincent Buscemi
Geboorte 13 Desember 1957 (1957-12-13)
New York Stad
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Jo Andres
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Steve Buscemi (gebore 13 Desember 1957) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Reservoir Dogs (1992), Fargo (1996), Ghost World (2001), en The Death of Stalin (2017).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search